Blink sterre tree op by Suidoosterfees 2018-konsert

Drie van die Kaap se blinkste jong sterre, waaronder Danneline Ramsden, het kragte saamgesnoer in Kaapse draai, ’n gratis konsert wat as deel van die amptelike Suidoosterfees-program aangebied is. TygerBurger het oor die vertoning berig.

Klik hier om die storie te lees.

By |2019-02-26T20:33:26+00:0021 Augustus 2018|