Broustories wat jou laat skater

“Soms moet ek myself kielie om seker te maak dis nie ’n droom nie,” sê Danneline Ramsden aan die Eikestadnuus. Dié gemeenskapskoerant berig oor Danneline se opgang, en ook die sout-van-die-aarde mense oor wie sy stories vertell.

Klik hier om die storie te lees.

By |2018-08-31T08:58:37+00:0021 Augustus 2018|