Komaggas bid vir reën

Danneline Ramsden kuier in die RSG-ateljee by Johan Rademan en Martelize Brink. Sy vertel aan hulle hoe Komaggas se mense tydens die onlangse droogte saamgestaan het. Die saamtrekke en gebid vir reën lei tot snaakse stories.

Klik hier om na die onderhoud te luister.

By |2018-08-22T14:05:03+00:0021 Augustus 2018|