Lag-lag laat sy mense van hul sorge vergeet

Die tonge klap omtrent oor die storieverteller, Danneline Ramsden, wat mense lag-lag van hul sorge laat vergeet. Dié gebore Namakwalander vertel eksklusief aan die Kuier-tydskrif waarom sy legterapie as ’n roeping beskou.

Klik hier om die storie te lees.

By |2018-08-22T14:04:55+00:0021 Augustus 2018|