Xhoulag 2 uitverkoop by Woordfees!
Mense het van heinde en verre gery om Danneline Ramsden se nuwe Woordfees-produksie, Xhoulag 2, op Stellenbosch te beleef. Die vertoning was uitverkoop, en baie mense wat nie betyds kaartjies gekoop het nie moes voor [...]