About YB_Admin

This author has not yet filled in any details.
So far YB_Admin has created 8 blog entries.

‘Nét die show om jou te laat xhoulag,’ berig Son

Die dagblad Son berig oor Danneline Ramsden se opkomende "Xhoulag 2"-storievertelproduksie. Danneline Ramsden se opkomende Xhoulag 2-produksie laat omtrent die tonge klap. Die Wes-Kaap se grootste koerant, Son, het nou ook daaroor berig. [...]

By |2019-02-27T16:42:58+00:0027 Februarie 2019|

Danneline tref Woordfees 2019 met Xhoulag 2

Groter. Beter. En selfs ’n bietjie stouter… Dit is hoe die Namakwalandse storieverteller en woordkunstenaar Danneline Ramsden haar nuwe produksie Xhoulag 2 beskryf, wat volgende week die Woordfees tref. Ná sy verlede jaar tot in [...]

By |2019-02-26T20:33:13+00:0026 Februarie 2019|

Blink sterre tree op by Suidoosterfees 2018-konsert

Drie van die Kaap se blinkste jong sterre, waaronder Danneline Ramsden, het kragte saamgesnoer in Kaapse draai, ’n gratis konsert wat as deel van die amptelike Suidoosterfees-program aangebied is. TygerBurger het oor die vertoning berig. [...]

By |2019-02-26T20:33:26+00:0021 Augustus 2018|

Broustories wat jou laat skater

“Soms moet ek myself kielie om seker te maak dis nie ’n droom nie,” sê Danneline Ramsden aan die Eikestadnuus. Dié gemeenskapskoerant berig oor Danneline se opgang, en ook die sout-van-die-aarde mense oor wie sy [...]

By |2018-08-31T08:58:37+00:0021 Augustus 2018|

Danneline vertel haar bekende boontjiestorie

Martelize Brink van RSG-faam het al met goeie rede na Danneline Ramsden as ’n huiskind van “Oggend op RSG” verwys. Danneline vermaak luisteraars met van haar gewildse stories. Klik hier om na die onderhoud te [...]

By |2018-08-22T14:05:09+00:0021 Augustus 2018|

Komaggas bid vir reën

Danneline Ramsden kuier in die RSG-ateljee by Johan Rademan en Martelize Brink. Sy vertel aan hulle hoe Komaggas se mense tydens die onlangse droogte saamgestaan het. Die saamtrekke en gebid vir reën lei tot snaakse [...]

By |2018-08-22T14:05:03+00:0021 Augustus 2018|

’n Mens is nooit te oud om te droom nie

Die mediapersoonlikheid Ivor Price skryf in sy Netwerk24-rubriek oor waarom Danneline Ramsden se Xhoulag-vertoning hom diep ontroer het. Hy sê wat haar stories so besonders maak, is nie die feit dat sy in die geselskap [...]

By |2018-08-22T14:04:59+00:0021 Augustus 2018|

Lag-lag laat sy mense van hul sorge vergeet

Die tonge klap omtrent oor die storieverteller, Danneline Ramsden, wat mense lag-lag van hul sorge laat vergeet. Dié gebore Namakwalander vertel eksklusief aan die Kuier-tydskrif waarom sy legterapie as ’n roeping beskou. Klik hier om [...]

By |2018-08-22T14:04:55+00:0021 Augustus 2018|