Multimedia2018-08-31T09:22:24+00:00

Foto’s en Video’s

Marthie skryf ’n liedjie vir Danneline

Die bekroonde sangeres en liedjieskrywer, Marthie Nel Hauptfleisch, het diep in Danneline Ramsden se hart gekruip met “Komaggas se mense”, ’n liedjie wat sy spesiaal vir haar geskryf het. Dis gebaseer op Danneline se vertelling oor haar grootworddorp.